Aanlyn Kerklike Opleiding (Patos-sessies)
Vanjaar vind daar elke tweede Dinsdagaand ’n aanlyn kerklike opleiding/seminarium-sessie plaas, hoofsaaklik gerig op ons nie-residensiële studente wat studeer om […]
Vanjaar vind daar elke tweede Dinsdagaand ’n aanlyn kerklike opleiding/seminarium-sessie plaas, hoofsaaklik gerig op ons nie-residensiële studente wat studeer om […]
As deel van ’n blokweek in Stellenbosch het studente wat tans hul Nagraadse Diploma in Christelike Bediening (voorheen die lisensiaat-jaar)
Tydens die naweek van 1–3 Augustus het die Diensleraar-studente van die Weskaapse Kuratorium by die Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit
As deel van die gesamentlike seminariumprogram vir residensiële studente van die NGK, VGK en Lutherse Kerk kom ons elke week
Op Maandag 4 Augustus het die finalejaarstudente – wat tans hul nagraadse diploma in Christelike bediening by Stellenbosch voltooi en
Op 26 Mei 2025 het die MDiv-klas ’n besoek aan die Norval Instituut gebring. As deel van ’n blok oor