Netwerksamekoms met finalejaarstudente

Op Maandag 4 Augustus het die finalejaarstudente – wat tans hul nagraadse diploma in Christelike bediening by Stellenbosch voltooi en in gemeentes reg oor die Wes-Kaap geplaas is – die geleentheid gekry om deel te neem aan die maandelikse Sinodale Netwerkvergadering. Tydens hierdie byeenkoms kom verskillende Diensgroepe van die Sinode byeen om saam te dink oor wat tans in gemeentes en gemeenskappe leef, en om maniere te verken waarop daar meer effektief saamgewerk kan word.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top