










'n Roepingsreis...
Ons nooi jou uit om saam op reis te kom — ’n reis van roeping en groei, van leer en ontdek, van bid en luister, van onthou en met hoop vorentoe kyk.
Die uitnodiging wat teologie bied is om – sáám met ander – deel te wees van lewegewende gesprekke met God, oor God, en oor wat dit beteken om mens te wees in God se wêreld – soos wat ons al hoe meer gevorm word om te word wie ons reeds in Christus is.
Hetsy jy aan die begin van jou teologiese reis staan, of al vir jare saamstap — hier is ruimte vir jou. Kom reis saam…
Stories van God wat roep...
Ek dink daaraan om teologie te studeer...
Ons vertel graag van verskillende bedieningsbane waarin jy opgelei kan word.
Click Here
Ek stel belang in teologiese navorsing...
Leer meer oor teologiese navorsing wat in en vir gemeengtes en gemeenskappe gedoen word.
Click Here